ongeprop. ongevorm.

Onbeperkte
Vumatel Vesel

geen uitgerekte kontrakte. "shaping". fup. 100% Pure Internet Genot!

Gratis Goeters...

Bêre jou beursie! Die een is op ons.

Gratis installasie en aktivering

spaar R1 500*

Roeteerder

vanaf R599**

12 Maande verbintenis***

50Mbps

Stuur 25Mbps

R750

per maand

50Mbps

Stuur 50Mbps

R900

per maand

Vir die eerste 90 dae

100Mbps

Stuur 50Mbps

R1 050

per maand

Vir die eerste 90 dae

100Mbps

Stuur 100Mbps

R1 100

per maand

Vir die eerste 90 dae

200Mbps

Stuur 200Mbps

R1 200

per maand

500Mbps

Stuur 200Mbps

R1 350

per maand

1000Mbps

Stuur 500Mbps

R2 350

per maand

Bepalings en voorwaardes

*Gratis installasie is onderhewig aan ’n 12-maande kontrak. ’n Volle kalendermaand se kennisgewing is vereis by kansellasie.
**Beleid vir Kansellasie van Gratis Installasie – Indien jy jou vesel vroegtydig kanselleer, of jou rekening agterstallig raak, sal ’n kansellasiefooi van R1500 gehef word.
Pro rata is van toepassing op alle onbeperkte veselrekeninge.

Nuwe installasie (Geen toerusting geïnstalleer nie) – Gratis 12-maande kontrak (R1500.00 terugvordering indien vroegtydig gekanselleer)
Aktivering (Toerusting geïnstalleer) – Gratis 12-maande kontrak (R1500.00 terugvordering indien vroegtydig gekanselleer)

Neem asseblief kennis dat die installasie binne 2m van ’n kragpunt moet wees.

Roeterkieslys:
Eie roeter – Jy het reeds ‘n geskikte roeter (Bykomende opstelfooi van R350 eksklusief BTW is van toepassing indien bitCONNECT met opstelling moet help)
Roeter tot 100Mbps – Geskik vir pakkette tot 100Mbps
Roeter tot 500Mbps – Maksimum internetvermoë tot 500Mbps. 802.11ac WiFi en Gigabit Ethernet-poorte (Aanbeveel)
Roeter tot 1Gbps – Maksimum internetvermoë tot 1Gbps. 802.11ax WiFi 6 en Gigabit Ethernet-poorte

Neem asseblief kennis dat dieINTERNET (bitCONNECT) geen waarborg gee vir WiFi-dekking of spoed oor ‘n WiFi-verbinding nie. Laat weet ons gerus indien jy verwys wil word na ‘n gekwalifiseerde WiFi- en netwerk-installeerder.

Die 20% afslag is slegs geldig vir die eerste 90 dae. Daarna geld gewone pryse per maand. Hierdie aanbod is onderhewig aan verandering en kan enige tyd gestaak word. Ander terme en voorwaardes mag van toepassing wees. NET NUWE BESTELLINGS.

Plaas 'n Voorafbestelling

Het ek veselnetwerkdekking?

KYK WATTER VESELPLAN BESKIKBAAR IS by JOU ADRES

onbeperkte plesier .

Laai sonder skuldgevoel af! Rerrrrig!

hoekom Vumatel Vesel?

Vuma vesel internet bied die beste waarde vir geld. Dit bied hoë, onbeperkte bandwydte teen lae pryse en by dieINTERNET is daar GEEN vangplek nie.

Net die beste internet ooit!

Hoewel beskikbaarheid steeds beperk is, is die goeie nuus dat veseloptiese netwerkoperateurs hard besig is om netwerke landwyd te installeer. Hierdie proses neem tyd, maar die beste dinge in die lewe is die moeite werd om voor te wag.

Indien jy seker is dat jy Vuma vesel beskikbaar het, doen sommer dadelik aansoek. Andersins, voltooi ons dekking navraag en ons kyk sommer na al jou beskikbare opsies en antwoord jou dan in ‘n japtrap. Toe! Waarvoor wag jy?

Stroom op meer toestelle op een slag

Verbeter spel met ultra lae latency

Kristalhelder video en oudio op video-oproepe

Werk van die huis af

Laai af in minute, nie ure nie

eis terug jou gesinstyd speeltyd produktiwiteit bank balans leefstyl privaatheid

ons skakel jou graag

Onseker oor 'n produk? Wil jy met Bytes ‘n geselsie maak? Wil jy weet of jy netwerk dekking het?