
geen uitgerekte kontrakte. "shaping". fup. 100% Pure Internet Genot!
Gratis Goeters...
Bêre jou beursie! Die een is op ons.

Gratis installasie en aktivering
spaar R2 500*

Roeteerder
vanaf R599**

12 Maande verbintenis***
Laat jou beursie asem skep met 'n 20% korting vir die eerste 90 dae
plus gratis installasie
SIMMETRIES
ASIMMETRIES
Bepalings en voorwaardes
Gratis installasie is onderhewig aan ‘n 12-maande verbintenis. ‘n Volle kalendermaand kennisgewing is vereis vir kansellasie.
*Vroeë kansellasie het geen boetes nie, maar installasie fooie en roeteerder is tenvolle betaalbaar.
**Roeter tot 100 Mbps – Geskik vir pakkette tot 100 Mbps.
***Kansellasie in eerste 6 maande = R2500 kansellasie fooi. Kansellasie in maande 6-12 = kansellasie fooi van R1500 in prorata. Openserve-pakkette is onderhewig aan ‘n verpligte 12 maande minimum termyn.
Pro rata is van toepassing op alle onbeperkte veselrekeninge.
Volle kalendermaande kennis word vereis by beëindiging.
Roeterkieslys:
Eie roeter – Jy het reeds ‘n geskikte roeter (Bykomende opstelfooi van R350 eksklusief BTW is van toepassing indien bitCONNECT met opstelling moet help)
Roeter tot 100Mbps – Geskik vir pakkette tot 100Mbps
Roeter tot 500Mbps – Maksimum internetvermoë tot 500Mbps. 802.11ac WiFi en Gigabit Ethernet-poorte (Aanbeveel)
Roeter tot 1Gbps – Maksimum internetvermoë tot 1Gbps. 802.11ax WiFi 6 en Gigabit Ethernet-poorte
Neem asseblief kennis dat dieINTERNET (bitCONNECT) geen waarborg gee vir WiFi-dekking of spoed oor ‘n WiFi-verbinding nie. Laat weet ons gerus indien jy verwys wil word na ‘n gekwalifiseerde WiFi- en netwerk-installeerder.
Die 20% afslag is slegs geldig vir die eerste 90 dae. Daarna geld gewone pryse per maand. Hierdie aanbod is onderhewig aan verandering en kan enige tyd gestaak word. Ander terme en voorwaardes mag van toepassing wees. NET NUWE BESTELLINGS.

onbeperkte plesier .
Laai sonder skuldgevoel af! Rerrrrig!
hoekom Openserve Vesel?
Openserve vesel internet bied die beste waarde vir geld. Dit bied hoë, onbeperkte bandwydte teen lae pryse en by dieINTERNET is daar GEEN vangplek nie.
Net die beste internet ooit!
Hoewel beskikbaarheid steeds beperk is, is die goeie nuus dat veseloptiese netwerkoperateurs hard besig is om netwerke landwyd te installeer. Hierdie proses neem tyd, maar die beste dinge in die lewe is die moeite werd om voor te wag.
Indien jy seker is dat jy Openserve vesel beskikbaar het, doen sommer dadelik aansoek. Andersins, voltooi ons dekking navraag en ons kyk sommer na al jou beskikbare opsies en antwoord jou dan in ‘n japtrap. Toe! Waarvoor wag jy?
Stroom op meer toestelle op een slag
Verbeter spel met ultra lae latency
Kristalhelder video en oudio op video-oproepe
Werk van die huis af
Laai af in minute, nie ure nie

eis terug jou gesinstyd speeltyd produktiwiteit bank balans leefstyl privaatheid
