ongeprop. ongevorm.

Onbeperkte
Metrofibre Vesel

Gratis Goeters...

Bêre jou beursie! Die een is op ons.

Gratis installasie en aktivering

spaar R2 500***

Roeteerder

vanaf R599

6 Maande verbintenis***

geen uitgerekte kontrakte. "shaping". fup. 100% Pure Internet Genot!

NASIONALE PROMOSIE

Slegs vir onbepaalde beperkte tydperk

Slegs NOVA gebiede

20Mbps

Stuur 20Mbps

R495

R396

per maand

Vir die eerste 90 dae

40Mbps

Stuur 40Mbps

R625

R500

per maand

Vir die eerste 90 dae

60Mbps

Stuur 60Mbps

R735

R588

per maand

Vir die eerste 90 dae

nexus & nova (alle areas)

25Mbps

Stuur 25Mbps

R535

R428

per maand

Vir die eerste 90 dae

45Mbps

Stuur 45Mbps

R735

R588

per maand

Vir die eerste 90 dae

75Mps

Stuur 75Mbps

R839

R671.20

per maand

Vir die eerste 90 dae

250Mbps

Stuur 250Mbps

R950

R760

per maand

Vir die eerste 90 dae

400Mbps

Stuur 400Mbps

R1 189

R951.20

per maand

Vir die eerste 90 dae

500Mbps

Stuur 500Mbps

R1 289

R1 031.20

per maand

Vir die eerste 90 dae

1Gbps

Stuur 500Mbps

R1 599

R1 279.20

per maand

Vir die eerste 90 dae

Bepalings en voorwaardes

*Aanbod is slegs vir ‘n beperkte tyd beskikbaar en onderhewig aan ‘n minimum termyn van 6 maande.
**TP-installasie is vir ‘n beperkte tyd gratis. Installasiefooi is slegs van toepassing indien daar geen terminasiepunt by die adres is nie. Indien ‘n TP reeds in jou huis geïnstalleer is, is slegs die aktiveringsfooi van toepassing.
Vroeë kansellasie: R499 indien die diens binne die minimum 6-maande termyn beëindig word.

Plaas 'n Voorafbestelling

Het ek veselnetwerkdekking?

KYK WATTER VESELPLAN BESKIKBAAR IS by JOU ADRES

onbeperkte plesier .

Laai sonder skuldgevoel af! Rerrrrig!

hoekom MetroFibre Vesel?

Vesel internet bied die beste waarde vir geld. Dit bied hoë, onbeperkte bandwydte teen lae pryse en by dieINTERNET is daar GEEN vangplek nie. Net die beste internet ooit!

Hoewel beskikbaarheid steeds beperk is, is die goeie nuus dat veseloptiese netwerkoperateurs hard besig is om netwerke landwyd te installeer. Hierdie proses neem tyd, maar die beste dinge in die lewe is die moeite werd om voor te wag.

Indien jy seker is dat jy vesel beskikbaar het, doen sommer dadelik aansoek. Andersins, voltooi ons dekking navraag en ons kyk sommer na al jou beskikbare opsies en antwoord jou dan in ‘n japtrap.

Toe! Waarvoor wag jy?

Stroom op meer toestelle op een slag

Verbeter spel met ultra lae latency

Kristalhelder video en oudio op video-oproepe

Werk van die huis af

Laai af in minute, nie ure nie

eis terug jou gesinstyd speeltyd produktiwiteit bank balans leefstyl privaatheid

ons skakel jou graag

Onseker oor 'n produk? Wil jy met Bytes ‘n geselsie maak? Wil jy weet of jy netwerk dekking het?